Monday, October 27, 2008

Naweek

Dit was 'n heerlike naweek. Ons het onsself terdee geniet. Hier is 'n paar foto's van die Inalise en Werner. Hulle wou swem en ons het nie 'n swembad nie. Toe swem hulle maar in ons Vyeboom. Dirk het hulle met die tuinslang nat gespuit terwyl hulle in die boom was.



Sondag was sy saam met ons kerk toe voor ons haar terug gevat het huis toe. Sy het die kinderkerk baie geniet.



Mens sal nooit sĂȘ sy en Werner is die dieselfde ouderdom nie!!!
Lekker dag vir julle almal.
Belinda

No comments: